Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

SAADPLANT BEDIENING [SKYN NA BUITE]

Similar presentations


Presentation on theme: "SAADPLANT BEDIENING [SKYN NA BUITE]"— Presentation transcript:

1 SAADPLANT BEDIENING [SKYN NA BUITE]
“Want hierin is die woord waar: Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai.’” Johannes 4:37, AFR53 Outreach is for Everyone: Women’s Ministries Evangelism Manual, Appendix J, “Plant a Seed Ministry,” deur Heather-Dawn Small geskryf(Silver Spring, Maryland: General Conference Women’s Ministries), 117, 118. Bykomende Vrouebediening hulpbronne vir uitreiking: Plant a Seed postcard and nine other ministry idea cards at: Outreach Is for Everyone: Women’s Ministries Evangelism Manual at: DeurHeather-Dawn Small geskryf, direkteur Wêreldkonferensie Vrouebediening Uittreksel uit Outreach Is for Everyone: Women’s Ministries Evangelism Manual

2 “Want hierin is die woord waar: Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai.’” Johannes 4:37, AFR53
Hierdie woorde het Jesus aan sy dissipels gesê toe Hy na die Samartaanse vrou en die mense wat sy van Jesus vertel het, na Jesus toe sien aangehardloop kom. Die dissipels het teruggekeer met kos vir Jesus om te eet. Maar Jesus wou nie aardse voedsel gehad het nie. In plaas daarvan het Hy gesê, “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om sy werk te volbring.” (Johannes 4:34, AFR53). Jesus het geweet wat sy doel op hierdie aarde was om die wil van sy Vader te doen. Weet u wat God se wil vir u lewe is? Toe Jesus na die groot groep mense kyk wat na Hom op pad was, het Hy aan die dissipels gesê dat die oes wat die dissipels gedink het in die toekoms lê eintlik onmiddellik, reeds daardie dag gereed was, (sien Johannes 4:35). 4:35).

3 ‘Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai.’ (Johannes 4:37, AFR53).
Maar ek wil op die volgende woorde wat Jesus gepsreek het let. Hy het vir hulle gesê, “En hy wat maai, ontvang loon en vergader vrug vir die ewige lewe, sodat die saaier en die maaier saam bly kan wees. Want hierin is die woord waar: ‘Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai’” (Johannes 4:36, 37, AFR53).

4 Wat het Jesus met hierdie woorde bedoel
Wat het Jesus met hierdie woorde bedoel? Wanneer ons aan die kringloop van plant en oes dink, is dit nie moeilik om sy illustrasie en toepassing te verstaan nie. JESUS SÊ DAT DAAR MENSE IS WAT SAL MAAI WAT NOOIT DIE SAAD GESAAI HET NIE. Wat het Jesus met hierdie woorde bedoel? Wanneer ons aan die kringloop van plant en oes dink, is dit nie moeilik om sy illustrasie en toepassing te verstaan nie. Somige mense sal die saad van die evangelie in mense se lewens saai en ander sal die resultate van die werk wat iemand anders gedoen het maai. Verstaan u die volle impliksie van dit wat Hy sê? Miskien het ons dikwels gevoel dat slegs sekere mense geroep is om die “goeie saad” van die evangelie te saai en om ook te oes. Ons dink daaraan as slegs sekere mense se werk, soos die predikant, die ouderlinge, evangeliste, diegene wat die gawe ontvang het om Bybelstudies te gee, of opgeleide Bybelwerkers. Baie van ons dink nooit dat onsself deur God geroep mag wees om te saai—of miskien te oes nie. Ons dink daardie take, daardie verantwoordelikhede, was vir ander mense bedoel. Maar as ons versigtig na hierdie verse in Johannes kyk, mag ons perspektief dalk verander. Jesus sê dat hierdie mense is wat oes, wat nooit die saad gesaai het nie.

5 “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees;” (Matthéüs 28:19, AFR53). Die vraag wat ontstaan is, “Wie het gesaai?” Wie dit ookal was, hulle was ingestel op saai. Hulle het nie omgegee dat iemand anders sou oes waar hulle gesaai het nie, dat iemand anders die erkenning sou ontvang nie. Hulle was saaiers, wat die Goeie Nuus van die evangelie verkondig het. Kom ons kyk na nog ‘n bekende teks wat oor God se doel vir ons lewens praat. “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees;” (Matthéüs 28:19, AFR53).

6 Hier doen God ‘n beroep op alle gelowiges, elkeen van ons, om te gaan en die wêreld te vertel. Daar bestaan geen twyfel dat die wyse waarop ons vertel, die manier waarop ons die evangelie verkondig, sal verskil nie. Hier roep God alle gelowiges, elkeen van ons, om te gaan en die wêreld te vertel. Daar bestaan geen twyfel dat die wyse waarop ons vertel, die manier waarop ons die evangelie verkondig, sal verskil nie. Die gawes, talente en vermoëns wat God aan ons gee, verskil. Een persoon is ‘n onderwyser, ‘n ander ‘n huisvrou, ‘n ander ‘n mediese tegnikus, ‘n ander, ‘n argitek. Watter soort werk u ook al doen om die rekeninge te betaal, onthou dat dit nie u belangrikste doel is nie. Dit is een weg wat God aan u gegee het om u lewensdoel te vervul. Dit is een weg wat God aan u gegee het om u lewensdoel te vervul, om te “gaan” en die wêreld van Jesus te vertel. So vertel die onderwyser haar leerlinge deur haar vriendelikheid, haar geduld, haar regverdigheid. Die huisvrou vertel vir haar gesin en haar bure deur die kos wat sy maak, haar gasvryheid, haar besorgdheid oor ander, die voorbeeld van haar godsiens. ‘n Werker se eerlikheid, hardwerkendheid, kalm humeer, en selfs netheid, kan nogal ‘n preek lewer. Ensovoorts ensovoorts.

7 Daar is baie maniere vir ons om saad te plant, maar die beste manier is om saad van liefde in die lewens van mense wat ons ontmoet, te plant. Daar is baie maniere vir ons om saad te plant, maar die beste manier is om saad van liefde in die lewens van mense wat ons ontmoet, te plant. Ons weet dalk nie hoe om ‘n Bybelstudie te gee nie. Ons weet dalk nie hoe om iemand te oortuig dat die sewende dag die Sabbat is nie. Maar ons kan almal saad van liefde in iemand se lewe plan.

8 Dit was Jeus se metode (Die Helende Hand, bl. 127)
Dit was Jeus se metode (Die Helende Hand, bl. 127). Hy het daarop gefokus om mense na sy Vader toe lief te hê. Hy het werklike omgee vrienskappe aangegaan en gevolglik het mense vertroue in hom gehad. Hy het genoeg vir mense omgegee om alles te doen om aan hulle behoeftes te voorsien. Jesus het saad van liefde in mense se lewens geplants, gevolglik was harte ontvanklik vir die verhaal wat Hy vir hulle van sy Vader wou vertel. Jesus het saad van liefde geplant. Kan u dit doen? Ja, ons kan almal. ‘n Vreemdeling, ‘n kollega, ‘n vriend, ‘n lid van die gesin. Dit was Jeus se metode (Die Helende Hand, bl. 127). Hy het daarop gefokus om mense na sy Vader toe lief te hê. Hy het werklike omgee vrienskappe aangegaan en gevolglik het mense vertroue in hom gehad. Hy het genoeg vir mense omgegee om alles te doen om aan hulle behoeftes te voorsien. Jesus het saad van liefde in mense se lewens geplants, gevolglik was harte ontvanklik vir die verhaal wat Hy vir hulle van sy Vader wou vertel. Jesus het saad van liefde geplant. Kan u dit doen? Ja, ons kan almal. Nou mag u wonder, hoe kan ek saad in iemand se lewe plant. Laat my toe om ‘n paar idees met u te deel.

9 •Hou u daarvan om te lees” U kan die bejaardes in ‘n aftree oord besoek en tyd afstaan om vir hulle te lees. Besoek die hospitaal en lees vir diegene wat nie self kan lees nie. Iemand in u buurt mag dalk siek wees en sal bly wees as iemand vir hulle lees. Dit is hoe die saad van God se liefde geplant word. Hou u daarvan om te lees” U kan die bejaardes in ‘n aftree oord besoek en tyd afstaan om vir hulle te lees. Besoek die hospitaal en lees vir diegene wat nie self kan lees nie. Iemand in u buurt mag dalk siek wees en sal bly wees as iemand vir hulle lees. Dit is hoe die saad van God se liefde geplant word.

10 Hou u daarvan om kos te maak. U kan vir iemand wat siek is kos maak
Hou u daarvan om kos te maak? U kan vir iemand wat siek is kos maak. Of vir iemand wat ‘n geliefde verloor het. U kan van u bure of kollegas leer om gesonde kos te maak. U kan brood bak en dit na ‘n huis vir haweloses neem of na nuwe bure. Dit is saad van liefde wat geplant word. Hou u daarvan om kos te maak? U kan vir iemand wat siek is kos maak. Of vir iemand wat ‘n geliefde verloor het. U kan van u bure of kollegas leer om gesonde kos te maak. U kan brood bak en dit na ‘n huis vir haweloses neem of na nuwe bure. Dit is saad van liefde wat geplant word.

11 Hou u daarvan om handwerk te doen
Hou u daarvan om handwerk te doen? U kan kaartjies maak en dit aan mense gee wat u elke dag in die supermak, apteek, hotel, of lughawe ontmoet. Gee vir hulle ‘n dankie kaartjie en bemoediging met ‘n paar vriendelike woorde en ‘n versie vir hulle dag. Dit is saad van liefde wat geplant word. Hou u daarvan om handwerk te doen? U kan kaartjies maak en dit aan mense gee wat u elke dag in die supermak, apteek, hotel, of lughawe ontmoet. Gee vir hulle ‘n dankie kaartjie en bemoediging met ‘n paar vriendelike woorde en ‘n versie vir hulle dag. Dit is saad van liefde wat geplant word.

12 Is u ‘n bejaarde en kan nie rondbeweeg nie
Is u ‘n bejaarde en kan nie rondbeweeg nie? U kan u telefoongids neem en elke dag mense skakel en vra of u vir die problemwe in hulle lewens kan bid. U sal verbaas wees hoeveel mense hulle probleme met ‘n absolute vreemdeling sal deel en sal toelaat dat u vir hulle bid. Dit is saad van liefde wat geplant word. Is u ‘n bejaarde en kan nie rondbeweeg nie? U kan u telefoongids neem en elke dag mense skakel en vra of u vir die problemwe in hulle lewens kan bid. U sal verbaas wees hoeveel mense hulle probleme met ‘n absolute vreemdeling sal deel en sal toelaat dat u vir hulle bid. Dit is saad van liefde wat geplant word.

13 Bedank die persoon wat die motors in die parkeerterrein oppas met ‘n glimlag. Dit is saad van liefde wat geplant word. Bedank die persoon wat die motors in die parkeerterrein oppas met ‘n glimlag. Dit is saad van liefde wat geplant word.

14 Hou u daarvan om te luister
Hou u daarvan om te luister? Neem dan tyd om na mense te luister wat desperaat is om hulle pyn en probleme te af te laai. Daar is baie wat desperaat is dat iemand na hulle sal luister en hulle gevoelens geldig verklaar. Dit is saad van liefde wat geplant word. Hou u daarvan om te luister? Neem dan tyd om na mense te luister wat desperaat is om hulle pyn en probleme te af te laai. Daar is baie wat desperaat is dat iemand na hulle sal luister en hulle gevoelens geldig verklaar. Dit is saad van liefde wat geplant word.

15 Bied aan om ‘n kinders in die kerk of in u buurt wat dit moeilik vind om met skool by te hou, vrywillig privaat lesse te gee. Dit is saad van liefde. Bied aan om ‘n kinders in die kerk of in u buurt wat dit moeilik vind om met skool by te hou, vrywillig privaat lesse te gee. Dit is saad van liefde. U mag dalk nooit van die saad wat u geplant het oes nie. Maar dit is in die haak. Wanneer God ons gebruik om ‘n saadjie van liefde in iemand se lewe te plant, sal hy dit versorg. Hy sal die reën stuur, die Heilige Gees, om die plant wat van die klein saadjie af groei te help. Hy sal ander mense stuur om voedsel vir die plant by te voeg, om die plant te versorg terwyl dit groei, totdat dit volwassenheid bereik. En dan sal God diegene stuur wat oes. U mag hierdie mense dalk nooit sien nie, maar dit is in die haak. Jesus het gesê, sommige sal saai en sommige sal oes.

16 IS U IEMAND WAT OES OF IEMAND WAT SAAI?
Selfs al voel u dat nie baie geroep is om te oes nie, is ons almal geroep om te saai. Elke kerk lidmaat is geroep om deel van die groot werk te wees om die wêreld te vertel. Is u iemand oes of iemand wat saai? Selfs al voel u dat nie baie geroep is om te oes nie, is ons almal geroep om te saai. Elke kerk lidmaat is geroep om deel van die groot werk te wees om die wêreld te vertel.

17 deur saad van liefde in hulle lewens te plant
Die vraag is, wat doen u? Mag God u help om te ontdek wat u aandeel is—as saaier of iemand wat oes. En wanneer u weet, gaan uit en gebruik die gawe, die vermoë, die talent, dit waarvan u hou, om siele vir Jesus te bereik deur saad van liefde in hulle lewens te plant See Plant a Seed and nine other ministry card ideas: Die vraag is, wat doen u? Mag God u help om te ontdek wat u aandeel is—as saaier of iemand wat oes. En wanneer u weet, gaan uit en gebruik die gawe, die vermoë, die talent, dit waarvan u hou, om siele vir Jesus te bereik deur saad van liefde in hulle lewens te plant. Outreach Is for Everyone: Women’s Ministries Evangelism Manual, Appendix J, Plant a Seed, written by Heather-Dawn Small (Silver Spring, Maryland: General Conference Women’s Ministries), 117, 118.


Download ppt "SAADPLANT BEDIENING [SKYN NA BUITE]"

Similar presentations


Ads by Google