Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Ek het ‘n huisie by die see

Similar presentations


Presentation on theme: "Ek het ‘n huisie by die see"— Presentation transcript:

1

2 Ek het ‘n huisie by die see
H A Fagan

3 Rymskema: abba / cddc / effe / gg - dit verskil van die tipiese engelse sonnet wat abab / cdcd / efef / gg is 14 versreëls: 3 kwatryne en 1 koeplet Die slotreëls van die koeplet rym – dit is die gevolgtrekking wat gemaak kan word: die huisie is op rots gebou is en niks kan dit beskadig nie Jou geloof moet dus jou rots wees. Wending of ommekeer vind plaas voor die koeplet.

4 huisie Ek het ‘n by die see H A Fagan
1 Ek het ʼn huisie by die see. Dis nag 2 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 3 teenaan die rots waarop my huisie staan 4 met al die oseaan se woeste krag. 5 Ek hoor die winde huil – ʼn kreun, ʼn klag, 6 soos van verlore siele in hul nood 7 al dwalend, klagend, wat in graf en dood 8 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite, ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan – Dit is die rots waarop my huisie staan. by die see H A Fagan

5 I have a cottage at the sea. It’s night
I keep hearing the waves break against the rocks on which my cottage stands with the whole ocean’s fierce might. I hear the winds cry – a groan, a moan, like lost souls in their need still wandering, moaning, that in grave and death could find no rest, but still long for and beseech. My fire burns, my candle gives light. I hear then how the storm rages outside, I hear how the wind plucks at my windows; inside here is it safe, warm and protected. Come night, come weather and wind, come ocean tides This is the rock my cottage stands on. (“Ek het ’n huisie by die see”, HA Fagan) (Chantelle Gray van Heerden)

6 1 Ek het ʼn huisie by die see. Dis nag.
Die spreker het ‘n huisie by die see. Omdat die huis op rots gebou is, sal die spreker veilig bly. Strofe 1 begin met ‘n stelling Ek het ʼn huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 3 teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 5 Ek hoor die winde huil – ʼn kreun, ʼn klag, 6 soos van verlore siele in hul nood 7 al dwalend, klagend, wat in graf en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag Beskrywing van die omstandighede volg: huisie is klein, storm is gewelddadig. Rympatroon: abba / acca / deed. Binne in die huis is dit kalm, buite die huis is dit stormagtig.

7 9 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig.
abba rymskekma vanaf reël 9 tot 12 9 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 10 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite, 11 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 12 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 13 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan – 14 Dit is die rots waarop my huisie staan. Tema: Geloof is die rots waarop jy jou lewe moet bou. Mense wat ‘n god of liefde in hul lewens ervaar, sal slegte tye (storms) kan oorkom. Die spreker se huisie is miskien klein, maar dit staan op ‘n vaste fondament. Koeplet se eindrym is bb:Dit is asof die spreker uitdagend is, want deur geloof kan spreker enige moeilikheid oorwin, ‘n rots word nou die rots. Daar is dus duidelike progressie in die gedig. w-alliterasie in versreël 13 Ek-spreker maak die gedig persoonlik. Die spreker se geloof in sy god, hou hom veilig..

8 vrae & antwoorde

9 1 In hierdie gedig word daar ook na ‘n ander teks verwys.
Verduidelik hierdie stelling. Die Bybel (Matt 7: 24 – 27). Die wyse man het sy huis op die rots gebou, maar die dwase man het sy huis op sand gebou. Mense wat ‘n sterk geloof het / ‘n god as hul fondament het, sal die storms kan trotseer. 1

10 Dui die kontras aan tussen die buiteruimte en die binneruimte in hierdie
gedig. Binneruimte: kersie gee lig; vuurtjie gee hitte ; veilig (kalm toestand); warm; dig Buiteruimte: dis nag; die golwe slaan (stormagtige toestand); golwe slaan teenaan die rots; winde huil. 2

11 3 Waarom, dink jy, bly mense in huise en nie op straat nie?
Noem TWEE redes. veiligheid, als wat jy nodig het, is daar, sekuriteit, liefde (enige twee = 2) 3

12 Waarom kan die herhaling van aaneen (versreël 2) as funksioneel beskou word?
Die aanslae of probleme hou nie op nie. Dit hou aan en aan. 4

13 5 Na watter sintuig word daar in die eerste strofe verwys?
gehoor. Ek hoor aaneen (versreël 2). Ek hoor die winde huil (versreël 5). 5

14 6 Pas die kolomme. Skryf die antwoord in die middelste kolom. 6.1 A
6.5 B 6.6 C 6

15 7 Hier vind progressie in hierdie gedig plaas.
Motiveer waarom hierdie stelling waar is. Die toestand buite die huis word eers beskryf. Dan word die gevoel binne beskryf. Verloop van gebeure eindig as die spreker glo dat sy/ haar geloof hom/haar veilig hou. 7

16 Hoe weet die leser dat die spreker se huis weerloos is teen die
Hoe weet die leser dat die spreker se huis weerloos is teen die natuurelemente? huisie 8

17 Waarom dink jy was dit vir die spreker lekker om in sy/haar huisie by die see te wees?
Ja, want verkleinwoord word gebruik nl huisie. Hy/sy voel veilig binne-in die huis ten spyte van die storm wat buite loei. 9

18 10 Kies die antwoord wat nie pas nie:?
‘n rots word later die rots. Dit kan dui op die volgende: 10.3 10

19 Kies die korrekte antwoord: As die eerste 12 versreels in 3 kwatryne verdeel kan word, word dit ‘n engelse sonnet/italiaanse sonnet genoem. ‘n engelse sonnet 11

20 Kies die korrekte antwoord: Die huisie word ‘n personifikasie/ metafoor van die spreker se geloof in sy god? metafoor 12

21 Waarom verkies jy om in jou huis te wees as daar ‘n storm buite woed?
jy is warm en veilig in jou huis. 13

22


Download ppt "Ek het ‘n huisie by die see"

Similar presentations


Ads by Google