Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?

Similar presentations


Presentation on theme: "Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?"— Presentation transcript:

1

2

3

4 Wat soek jy? Waarna dors jy?

5 Waarna dors die wêreld?

6 Waarna dors Suid-Afrika?

7 Johannes 2:1-11 ¹Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. ²Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. ³Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.” ⁴Maar Hy sê vir haar: “Waarom sê u dit vir My? My tyd het nog nie gekom nie.”

8 Johannes 2:1-11 ⁵Sy moeder sê toe vir die kelners: “Wat Hy ook al vir julle sê, moet julle doen.” ⁶Daar het ses klipkanne gestaan vir water wat die Jode by hulle reiniging gebruik het. Elkeen het tussen negentig en honderd liter gehou. ⁷Jesus sê toe vir die kelners: “Maak die kanne vol water.” Hulle het dit tot bo toe volgemaak.

9 Johannes 2:1-11 ⁸Toe sê Hy vir hulle: “Skep nou daarvan uit en gaan gee dit vir die seremoniemeester.” Hulle het dit gedoen. ⁹Die seremoniemeester het nie geweet waar dit vandaan kom nie, maar die kelners wat die water uitgeskep het, het geweet. Toe die seremoniemeester die water proe wat wyn geword het, roep hy die bruidegom

10 Johannes 2:1-11 ¹⁰en sê vir hom: “'n Mens sit gewoonlik eers die goeie wyn voor, en as die mense goed gedrink het, dié van swakker gehalte; maar jy het die goeie wyn tot nou toe teruggehou.” ¹¹Hierdie eerste wonderteken het Jesus in Kana in Galilea gedoen. Hy het daardeur sy heerlikheid laat blyk, en sy dissipels het tot geloof in Hom gekom.

11 eerste wonderteken

12

13 derde dag my tyd/uur

14 bruilof wyn opraak 6 reinigingskanne beste wyn in oorvloed

15 As die wyn opraak…

16

17

18 “We are living in a world that is absolutely transparent and God is shining through it all the time…in people and in things and in nature and in events. The problem is, we don’t see it.” - Thomas Merton

19 “Despite the blandishments of popular culture, the goal of life is not happiness but meaning. Those who seek happiness by trying to avoid or finesse suffering will find life more and more superficial…The central paradox of our current feel-good culture is that we grow progressively more and more uncertain and less and less persuaded that our lives really mean something."

20 "Feeling good is a poor measure of a life, but living meaningfully is a good one, for then we are living a developmental rather than regressive agenda…The ego will do whatever it can to make itself more comfortable; but the soul is about wholeness, and this fact makes the ego even more uncomfortable. Wholeness is not about comfort, or goodness, or consensus — it means drinking this brief, unique, deeply rooted vintage to its dregs.” - James Hollis

21 … die goeie wyn …

22


Download ppt "Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?"

Similar presentations


Ads by Google