Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byEmma ten Hart Modified over 5 years ago
2
Huiskat Elisabeth Eybers
3
Bou: italiaanse sonnet 14 versreëls 8 versreëls = oktaaf (twee kwatryne) 6 versreëls = sestet ( twee tersines). Rymskema: abba / abba / cdc / cdc Huiskat se rymskema is abba / cddc / eff / gge Daar slegs twee kwatryne gevolg deur ‘n sestet die sestet is altyd die toepassing. In huiskat word daar vanaf die uiterlike na die innerlike beweeg. Die leser is bewus van die kat se interaksie met die mens.
4
Huiskat Elisabeth Eybers 1 Die kat strek hoog op vier strak bene, buig
1 Die kat strek hoog op vier strak bene, buig 2 behaaglik om haar luiperdlies te lek, 3 rol om en lê fluwelig oopgevlek 4 dat keel en bors en buik die son kan suig. 5 Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel 6 en anoniem. Smal skerwe van agaat 7 staar koud uit die driehoekige gelaat. Arglistig, vloeibaar soos ʼn blink reptiel 9 van los en lenig wees versadig: sy 10 sal nooit – die veearts het haar “reggemaak” – 11 ekstase en angs van lewe voortbring smaak, sal, steeds eenselwig, alle teerheid stuit. 13 Ek hol my hand behoedsaam, smalend sluit 14 sy haar oë, kronkel by my greep verby. Elisabeth Eybers
5
House cat 1 The cat stretches high on four taut legs, bend 2 easily to lick her leopard flanks, 3 rolls over and lies velvety splayed 4 so that throat and breast and belly can absorb the sun. 5 We call her “cat” because she is without soul 6 and anonymous. Narrow splinters of agate 7 stare coldly from the triangular face. 8 Crafty, liquid as a shiny reptile 9 loose and supple to the point of satiation: she 10 will never – the vet “fixed” her – 11 taste ecstasy and anxiety from bringing forth life, 12 will always be reserved, without tenderness. 13 I cup my hand carefully, scornfully (she) closes 14 her eyes, wriggles past my grasp.
6
reptiele is koudbloedig: gepaste vergelyking
kwatryn: omarmde rym str-alliterasie 1 Die kat strek hoog op vier strak bene, buig 2 behaaglik om haar luiperdlies te lek, 3 rol om en lê fluwelig oopgevlek 4 dat keel en bors en buik die son kan suig. 5 Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel 6 en anoniem. Smal skerwe van agaat 7 staar koud uit die driehoekige gelaat. 8 Arglistig, vloeibaar soos ʼn blink reptiel verwys na ongetemde aard van die kat; so lenig soos ‘n luiperd persoonlikhed van die kat: sonder siel s-alliterasie vorm van die iris en kleur van die oë; metafoor Vorm van die gesig van ‘n kat is driehoekig. reptiele is koudbloedig: gepaste vergelyking arglistig: slim, skelm (cunning, crafty)
7
9 van los en lenig wees versadig: sy
Derde strofe is sestet. alliterasie Die kat kan die metafoor wees van ‘n mislukte verhouding. 9 van los en lenig wees versadig: sy 10 sal nooit – die veearts het haar “reggemaak” – 11 ekstase en angs van lewe voortbring smaak, sal, steeds eenselwig, alle teerheid stuit. 13 Ek hol my hand behoedsaam, smalend sluit 14 sy haar oë, kronkel by my greep verby. eufemisme vir sterlisering ee-assonansie Ek-spreker soek toenadering, maar die kat bly afsydig en koud. Om lewe voort te bring (geboorte), veroorsaak angs en ekstase. Enjambement boots die vloeiende bewegings van die kat na. Die kat is altyd dieselfde, die kat kronkel soos ‘n slang verby.
8
Titel Tema Die gedig gaan oor ‘n huiskat, wat ‘n troeteldier is.
Daar is nie ‘n lidwoord nie, dus verwys dit na die huiskat in die algemeen. Titel Dit gaan hier oor die gedrag van ‘n huiskat. Tema
9
vrae & antwoorde
10
1 Wat is die funksie van die enjambement tussen versreël 1 en 2?.
Die lui aaneenlopende beweging van die kat word gesimboliseer. Enjambement ondersteun die ritme en dit verdoesel die streng rym in die sonnet. 1
11
Waarom is die gebruik van “smal skerwe van agaat” so funksioneel in versreël 6?
Dit beeld die vorm van die iris en die kleur van die kat se oë uit. 2
12
3 Waarom dink jy kan die kat nie lewe voortbring nie?
Die kat is reggemaak of gesteriliseer. 3
13
Die kat hou nie van teerheid nie
Die kat hou nie van teerheid nie. Haal ‘n versreël aan om hierdie stelling te motiveer... “sal, steeds eenselwig, alle teerheid stuit.” 4
14
5 Pas die kolomme. Skryf die antwoord in die tweede kolom:. 5.1 E
5.2 C 5.3 A 5.4 B 5.5 D 5.6 F 5
15
Met watter dier word die kat vergelyk?
luiperd 6
16
7 Hoe verskil ‘n kat se houding van ‘n hond se houding?
Honde is altyd by jou/volg jou en is liefdevol. Katte vermy jou soms. Enige aanvaarbare antwoord. 7
17
Watter diersoort verkies jy: katte of honde?
Eie antwoord 8.1
18
Gee ‘n rede vir jou antwoord..
Eie aanvaarbare antwoord 8.2
19
9.1 Haal ‘n voorbeeld van personifikasie uit die eerste strofe aan?
“strak” bene / ...buik die son kan “suig” 9.1
20
9.2 Waarom is hierdie beeld so funksioneel/gepas?
strak beteken sonder emosie. Die kat wys geen emosie nie. 9.2
21
10 Kies die korrekte antwoord: Versreël 4 is ‘n voorbeeld van ...
10.2 polisindeton 10
22
Hoe weet die leser dat die spreker toenadering tot die kat gesoek het?
“Ek hol my hand behoedsaam, ...” 11
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.