Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Volhoubare erfopvolging

Similar presentations


Presentation on theme: "Volhoubare erfopvolging"— Presentation transcript:

1 Volhoubare erfopvolging
Boerderye is in meeste gevalle familieondernemings. Statistieke toon dat net 30% van familiebesighede aan die 2de geslag oorgedra word en minder as 10% aan die derde geslag. Die bestuur van boerderyfamilieondernemings is nie maklik nie, weens teenstrydige behoeftes, verwagtinge en persoonlikhede van verskikkelende generasies. Daarmee saam is daar ook eksterne aanslae op die industrie. Vrystaat RPO Kongres 13 Junie 2019

2 Family Business - 3-dimensions model*
Investment structure R Today Tomorrow Family investment office Diversified FB Focused FB Governance structure Entrepreneurial FB Sole owner Sibling partnership Familie besighede 3 Dimensionele model – Vandag vs Toekoms Owner- managed Family- managed Family- controlled Family-owned Cousin consortium Family dynasty Your challenges arise along the structural changes your family business is facing Ownership structure *by Peter May

3 Family business - 3 circle model
Owner Third-party investors Family members owning shares External managers owning shares Family Family managers/ employees owning shares Business External managers and staff Family members The 3-circle model Verhoudinge tussen aktiewe en onaktiewe lede tot die besigheid is baie belangrik. Kommunikeer – strategiese plan met alle familielede / moenie verwagtinge skep nie Hanteer konflik situasies onmiddellik Weet wanneer ‘n saak handel oor die familie en wanneer oor die besigheid. Skei hart en brein = moeilik Family employees *by Renato Tagiuri / John Davis

4 Volhoubare erfopvolging
Het u? Beplan vir oorname van u boerdery ‘n Struktuur wat u nageslag ook in ag neem ‘n Familieboerdery kan in ideale omstandighede as suksesvol beskou word as die boerdery wins maak, d ie familielede gelukkig is, die volle potensiaal van familielede ontwikkel word, welvaart vir die hele familie geskep word en die voortbestaan van die boerdery oor geslagte heen verseker word. Die opvolgingsproses in familieboerdery word meestal onderskat. Die opvolgingsproses strek oor ‘n aantal jare en sluit in verskeie besluite en aksies. Die ondernemingsvorms en boedelbeplanning is ook deel van hierdie proses. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

5 Erfopvolging Belangrike finansiële vraagstuk
Hoë pryse van landbougrond Aandag aan opvolg en boedelbeplanning Hoekom moet jy ‘n opvolgplan he? Erfopvolging in die landbou-omgewing het ‘n belangrike finansiële vraagstuk vir die boer geword Hoë pryse van landbougrond maak dit uiters moeilik vir ‘n beginner boer ‘n Boer moet reeds op ‘n vroeë stadium aandag skenk aan sy opvolg en boedelbeplanning Boere moet van spesialiste gebruik maak om hulle te help met die opvolgings- en saamboerdery proses ‘n Opvolg plan moet voorsiening maak vir die Aftrede voorsiening van ouers Die ontwikkelingsproses van die opvolgers Familieharmonie Voortbestaan en groei van die onderneming. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

6 Doelstellings van erfopvolging
Inkomste van ouers Alle kinders billik en regverdig Kinders help om boerdery te begin Eienaarskap van plaaseiendomme Kontinuiteit Vergoeding vir dienste Vroegtydige kommunikasie Verlaging van belasting Erkening Respek Vertroue Ondersteuning Om voldoende inkomste aan beide ouers vir die res van hul lewe te voorsien Om indien moontlik alle kinders billik en regverdig te behandel Om meer of een kinders te help om suksesvol met die boerdery te begin Om die plaaseiendomme binne die familie te hou deur die kinders (of kinders wat die boerdery moet voortsit) nie te veel te beswaar nie Om kontinuiteit van die boerderyproses tussen die geslagte te bewerkstellig sonder om byvoorbeeld stoetkuddes en/of bates wat oor ‘n leeftyd opgebou is in gevaar te bring Om sekere kinders spesiaal te vergoed vir hulle besondere bydraes tot die sukses van die boerdery Om vroegtydig toekomstige erfgename in te lig en hulle loopbane daarvolgens te reël / ontwikkel Om Inkomste-, Kapitaalwins-, Skenkings- en Boedelbelasting oor die langtermyn te verlaag Belangrike boustene vir ‘n goeie erfopvolging plan is Erkening en Respek en Vertroue en Ondersteuning Volhoubare erfopvolging Junie 2019

7 Geheimsinnigheid is ‘n klip in die pad van sukses.”
Volhoubare erfopvolging Junie 2019

8 Wat is die probleme uit die kind se oogpunt
Versekering van sy toekoms Aanleer van verantwoordelikhede / vaardighede Vergoeding Huweliksmaat en huwelikskontrak Broers / Susters Versekering van sy toekoms Aanleer van verantwoordelikhede = ouer geslag moet as mentors optree / jonger generasie moet reeds van jongs af betrokke wees by strategiese besluitneming / neem jonger geslag saam na vergaderings / onderhandelings / kongresse ens. = Moet leergierig en innoverend wees en uit foute leer. Gryp elke geleentheid aan om te leer Vra vir hulp Hard te werk Vergoeding Vergoeding aan die seun Geskikte vennootskapooreenkoms Salaris ‘n Bedryfstak vir eie rekening Persentasie van die bruto of netto inkomste Vennootskapsdeel Inkomste uit ‘n trust Direkteursvergoeding uit ‘n maatskappy Huweliksmaat en huwelikskontrak Volhoubare erfopvolging Junie 2019

9 Wat is die probleme uit die vader se oogpunt
Saamboerfase Oordrag van eiendom Belasting Lewensversekering Ander kinders Nuwe generasie Saamboerfase = deel van verantwoordelikheded / bang vir verandering – luister na jonger geslag moet nie outokraties optree nie. Oordrag van eiendom Metode van oordrag van eiendomme Waardasies Belasting Boedelbelasting Kapitaalwinsbelasting Skenkingsbelasting Inkomstebelasting Lewensversekering Finansiële beplanning van die boedel Ander kinders Volhoubare erfopvolging Junie 2019

10 It’s hard to accomplish anything without a plan
It’s hard to accomplish anything without a plan. Whether you’re coaching a football team, cooking Thanksgiving dinner, or running a small business, you need a strategic plan.” Opvolgplanne moet geskied terwyl die boer in lewe is en moet gerig wees op die toekoms. Die kern gedagte van die beplanning is om te besin oor hoe die gaping oorbrug sal word van waar die boerdery tans is en waarheen dit moet gaan. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

11 Oordragplan Skriftelike oordragplan Jaarliks evalueer / hersien
Wat moet in so ‘n plan wees? Finansies Stap-vir-stap en jaar-vir-jaar plan Opvolger: werknemer plaas huur ekwiteit Oordrag van: eiendom arbeid besluitneming bates Skriftelike oordragplan Jaarliks evalueer / hersien ‘n Skriftelike oordragplan is ‘n ideale dokument wat opgestel behoort te word en jaarliks hersien moet word. Wat moet in so ‘n plan wees? Finansies Stap-vir-stap en jaar-vir-jaar plan Gaan die opvolger as werknemer begin Gaan die opvolger die plaas huur Hoe gaan die oordrag van die eiendom geskied Hoe gaan die oordrag van arbeid bestuur word en besluitneming geskied Hoe gaan die oordrag van die bates geskied Die opvolger se ekwiteit moet opgebou word sodat hy die boerdery kan oorneem Die plan moet jaarliks en gereeld geëvalueer word Volhoubare erfopvolging Junie 2019

12 Testament Dit is noodsaaklik dat ‘n testament in samewerking met kundiges opgestel word en dat alle aspekte deur middel van konsultasies hanteer moet word. Boedelbeplanning is ‘n integrale en belangrike deel van opvolging Testament is die gereedskap waardeur boedelbeplanning gestalte kry en moet ooreenstem met die opvolgplan. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

13 Testament Beginsels vir ‘n goeie testament: Wees logies Wees billik
Hersiening van bestaande testament & trustaktes Wees logies Laat die plaas na aan iemand wat in boerdery belangstel Wees billik Moenie ‘n plaas wat byvoorbeeld R5 milj werd is nalaat aan een kind en R kontant aan die ander een nie Moenie uit die graf prober beheer nie. Hersiening van bestaande testament en trustaktes Volhoubare erfopvolging Junie 2019

14 The hardest thing to understand in the world is the income tax.
Albert Einstein PwC

15 Belasting Inkomste-, Boedel- en Kapitaalwinsbelasting
Die benutting van Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet (bate vir aandeeltransaksies) Deelboerdery/huur Nivileering/Gem oor 5 jaar/slegs individue Lewende hawe by dood Art 7 C – lenings aan Trusts / Maatskappye met Trust as aandeelhouer Inkomste-, Boedel- en Kapitaalwinsbelasting is die belangrike belastings wat in ag geneem moet word by die oorname van ‘n boerdery. Die benutting van Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet (bate vir aandeeltransaksies). Deelboerdery/huur Nivileering/Gem oor 5 jaar/slegs individue Lewende hawe by dood Volhoubare erfopvolging Junie 2019

16 Belasting - Individue Volhoubare erfopvolging Junie 2019

17 Belasting - Individue Tipe Belasting Koerse en kortings
Dividend Terughoubelasting 20% Kapitaalwins insluiting Jaarlikse vrystelling Primere woning vrystelling Vrystelling by dood Vrystelling by klein sake >55jr 40% R40 000 R2 m R R1,8 m (MW<R10 m) Skenkingsbelasting 20% - 25% R Boedelbelasting Korting R3.5 m Volhoubare erfopvolging Junie 2019

18 Belasting Maatskappy / BK Belastingkoers 28%
Kapitaalwins insluiting 80% Trust Belastingkoers 45% Volhoubare erfopvolging Junie 2019

19 Kombinasie van die bogenoemde
Ondernemingsvorms Eenmansaak Vennootskap Trust Maatskappy Kombinasie van die bogenoemde Eenmansaak Indien die boer in sy eie naam boer, kan die boerdery mettertyd oorgeplaas word in ‘n vennootskap, maatskappy of dalk ‘n trust Vennootskap ‘n Vennootskap uit ‘n boerdery oogpunt bied nog steeds goeie voordele Trust Trusts is uiters geskik om die plase in te hou Maatskappy ‘n Maatskappy binne die struktuur bied ook goeie voordele Volhoubare erfopvolging Junie 2019

20 Eienskappe van suksesvolle boere
Verkopers vs kopers Skep van waarde Opwaarts in die voorsieningsketting Nuwe idees Luister Strategiese denkers Sterk- en swakpunte objektief Voortdurend verbeter Stelselbenadering Berekende risiko’s Uitstekende risiko-bestuurders. Benut kundigheid Verandering en uitdagings = geleenthede Rigtinggewend vs ‘n baas Bestuur is gebalanseerd Kontrole en ontleding Goeie oordeel vs emosie Kreatief en innoverend Goeie kommunikeerders Top boere sien hulself as verkopers en hul kopers as klante anders as die meeste boere wat hulself die meeste van die tyd as die klant sien. Top boere is op die skep van waarde gerig eerder as kwantiteit. Opbrengs is nie alles nie. Hulle probeer opwaarts in die voorsieningsketting beweeg. Hulle is oop vir nuwe idees en luister na klante. Hulle is strategiese denkers. Hulle bepaal mense se sterk- en swakpunte objektief en put dan waarde uit die sterkpunte. Goeie boere probeer voortdurend verbeter op wat hulle reeds bereik het. Goeie boere volg ‘n stelselbenadering en is nie op afsonderlike komponente gerig nie. Hulle neem berekende risiko’s en is uitstekende risiko-bestuurders. Hulle benut kundigheid en bydraes van buite hulle eie omgewing. Hulle sien verandering en uitdagings as geleenthede en sien hulle self nie as slagoffers nie. Hulle sien hulle self meer as rigtinggewend as ‘n baas. Hulle benadering tot bestuur is gebalanseerd. Hulle bestee baie tyd aan kontrole en ontleding. Hulle besluite is op redelikheid en goeie oordeel gegrond en nie op emosie nie. Hulle is kreatief en innoverend. Hulle is goeie kommunikeerders. “Geheimsinnigheid is ‘n klip in die pad van sukses.” Volhoubare erfopvolging Junie 2019

21 Riglyne vir boerderysukses
Positiewe visie Toekoms Ingesteldheid Houding Probleme en verandering Konstruktiewe deelname Regte beginsels, waardes en integriteit Sosiaal verantwoordelik Strategiese beplanning Ontgunning van mense Doeltreffende leier Behou hoop Behou altyd ‘n positiewe visie. Moet hande skud met die toekoms. Ingesteldheid moet reg gehou word. Met wat se houding staan jy daagliks op? Hoe hanteer ons probleme en verandering in die toekoms. Ons moet op ‘n konstruktiewe manier deelneem. Doen besigheid met die regte beginsels en waardes en integriteit. Wees sosiaal verantwoordelik. Probeer die beste wees in strategiese beplanning. Probeer die beste wees in die ontginning van mense. Probeer ‘n doeltreffende leier wees. Behou hoop in die lewe. “Ek sal nie spyt wees oor wat ek gedoen het nie, maar oor wat ek nie gedoen het nie.” Volhoubare erfopvolging Junie 2019

22 Ek sal nie spyt wees oor wat ek gedoen het nie, maar oor wat ek nie gedoen het nie.”
Volhoubare erfopvolging Junie 2019

23 Sonder ‚n gesonded besigheidsomgewing sal al ons doelwitte wat ons nastreef nie behaal kan word nie.
Boerdery is afhangend van sonskyn, water, grond, arbeid, kapitaal en bowenal goeie leierskap. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

24 Dankie hesna.rheeder@pwc.com
“The information contained in this publication by PwC is provided for discussion purposes only and is intended to provide the reader or his/her entity with general information of interest. The information is supplied on an “as is” basis and has not been compiled to meet the reader’s or his/her entity’s individual requirements. It is the reader’s responsibility to satisfy him or her that the content meets the individual or his/ her entity’s requirements. The information should not be regarded as professional or legal advice or the official opinion of PwC. No action should be taken on the strength of the information without obtaining professional advice. Although PwC take all reasonable steps to ensure the quality and accuracy of the information, accuracy is not guaranteed. PwC, shall not be liable for any damage, loss or liability of any nature incurred directly or indirectly by whomever and resulting from any cause in connection with the information contained herein.” © 2019 PwC Inc. [Registration number 1998/012055/21] (“PwC”). All rights reserved. PwC refers to the South African member firm, and may sometimes refer to the PwC network. Each member firm is a separate legal entity. Please see for further details.


Download ppt "Volhoubare erfopvolging"

Similar presentations


Ads by Google