Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Rom. 7: “Ek, ellendige mens

Similar presentations


Presentation on theme: "Rom. 7: “Ek, ellendige mens"— Presentation transcript:

1

2 Rom. 7:24-25. “Ek, ellendige mens
Rom. 7: “Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos? Aan God die dank! Hy doen dit deur Jesus Christus ons Here.”

3

4 Teen die mens se karakter. (10-12) Teen die mens se woorde
Teen die mens se karakter (10-12) Teen die mens se woorde (13-14) Teen die mens se gedrag (15-17)

5

6 Matt. 5:48 “Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”

7

8 I Kor. 2:14 “Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word.”

9 Ef. 4: “In die Naam van die Here doen ek 'n ernstige beroep op julle: Moenie langer soos heidene lewe nie. Hulle gedagtes lei tot niks, hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard.”

10

11 “...all religious systems and effords are, in reality, attempts to escape the true God and to discover or manufacture false gods of one’s own liking.” John MacArthur

12 Jer. 29:13 “Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.”

13 Matt. 7:8 “want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.”

14 Joh. 6:44 “Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie; en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood laat opstaan.

15 Fil. 2:21 “Al die ander soek net hulle eie belange, nie dié van Jesus Christus nie.”

16


Download ppt "Rom. 7: “Ek, ellendige mens"

Similar presentations


Ads by Google