Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]

Similar presentations


Presentation on theme: "WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]"— Presentation transcript:

1 WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]

2 “EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.’” Johannes 8:12, AFR53 EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.’” Johannes 8:12, AFR53

3 OP BAIE PLEKKE KAN MENS TOEGEWYDE MANNE EN VROUE DIE LIG WAT DIE VERLOSSINGSWEG DEUR CHRISTUS VIR HULLE DUIDELIK GEMAAK HET AAN ANDERE SIEN OORDRA. EN NAMATE HULLE HUL LIG LAAT SKYN, ONTVANG HULLE AL MEER VAN DIE KRAG VAN DIE GEES. OP HIERDIE WYSE SAL DIE AARDE MET DIE HEERLIKHEID VAN GOD VERLIG WORD Die Handelinge van die Apostels, 44 “Op baie plekke kan mens toegewyde manne en vroue die lig wat die verlossingsweg deur Christus vir hulle duidelik gemaak het aan andere sien oordra. En namate hulle hulle lig laat skyn, ontvang hulle al meer van die krag van die Gees. Op hierdie wyse sal die aarde met die heerlikheid van God verlig.” Ellen G. White, Die Handelinge van die Apostels (Mountain View, California: Pacific Press, Publishing Association, 1911) 44.

4 (Bron: http://www.darlenerose.org)
DARLENE DEIBLER ROSE Tydens die Tweede Wêreld Oorlog, is ‘n pragtige jong vrou met die naam Darlene Deibler Rose saam met haar man deur Japanese soldate gevange geneem terwyl hulle as sendelinge in Nieu-Guinee gewerk het. (Bron: Tydens die Tweede Wêreld Oorlog, is ‘n pragtige jong vrou met die naam Darlene Deibler Rose saam met haar man deur Japanese soldate gevange geneem terwyl hulle as sendelinge in Nieu-Guinee gewerk het. Sy is van haar man af weggeneem en is in ‘n kamp vir vroue geplaas waar sy in vuil, oorbevolkte barakke gewoone en harde arbeid in die warm tropiese son gedoen het. Haar sagte, ligte vel het grof en verweerd geword. Haar skraal liggaam is deur siekte soos berie-berie en disenterie verniel. Berie-berie het veroorsaak dat hulle bene buite verhouding geswel het terwyl die res van haar liggaam in ‘n uitgeteerde vorm aangeneem het.

5 EVIDENCE NOT SEEN A Woman's Miraculous Faith in the Jungles of World War II 
Eendag het ‘n paar jong seuns wat ook in die arbiedskamp gewoon het skamerig vir Darlene gesê dat hulle dink sy lyk soos ‘n filmster. “Dankie seuns,” het sy geantwoord met trane wat in haar oë opgewel het. Sy het vir maande haar fisieke skoonheid stadig sien verdwyn, maar dit was vir haar ‘n seën om te weet dat ander steeds skoonheid sien as hulle na haar kyk. Sy het geweet dat dit nie haar skoonheid was nie, maar die skoonheid van Jesus Christus se lig wat uit haar hart geskyn het. Dit is ‘n hartsaak. Uit Darlene Deibler Rose, Evidence Not Seen: A Woman’s Miraculous Faith in the Jungles of World War II (New York City: Harpers Collins, 1990).

6 “Ons moet nie dink omdat ons slegs ‘n klein liggie is dat ons nie noulettend moet wees oor om te skyn nie. Die groot waarde van ons lig is daarin geleë om bestendig te skyn te midde van die morele duisternis van die wêreld, om te skyn nie om onsself tevrede te stel of onsself te verheerlik nie, maar om God te eer met alles in ons. As ons vir God werk en ons werk stem ooreen met die vermoë wat God aan ons gegee het, is dat al wat Hy van ons verwag.” This Day with God (Washington, D.C.: Review and Herald Publishing Association, 1979), 98. “Ons moet nie dink omdat ons slegs ‘n klein liggie is dat ons nie noulettend moet wees oor om te skyn nie. Die groot waarde van ons lig is geleë in bestendig skyn te midde van die morele duisternis van die wêreld, om te skyn nie om onsself tevrede te stel of onsself te verheerlik nie, maar om God te eer met alles in ons. As ons vir God werk en ons werk stem ooreen met die vermoë wat God aan ons gegee het, is dat al wat Hy van ons verwag.” Ellen G. White, This Day with God (Washington, D.C.: Review and Herald Publishing Association, 1979), 98.

7 “WANT BY U IS DIE FONTEIN VAN DIE LEWE; IN U LIG SIEN ONS DIE LIG PSALM 36:10, AFR53


Download ppt "WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]"

Similar presentations


Ads by Google