Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Prestasie - aand.

Similar presentations


Presentation on theme: "Prestasie - aand."— Presentation transcript:

1 Prestasie - aand

2 Akademie Gr 1-3 Silwer Sertikikaat Goue Sertifikaat
Prestasie Balkie – Derde beste gemiddeld in klas Silwer Balkie – Tweede beste gemiddeld in klas Goue Balkie – Toppresteerder in klas

3 Sport Gr 1-3 Prestasie Balkie Valkie rugby Liga deelname – 0/7 - 0/8
Mini – Sport Hokkie Liga deelname -0/7-0/9 Netbal Liga deelname- 0/7-0/9 Krieket Liga deelname - 0/7-0/8 Revue deelname Atletiek en Landloop individuele prestasie.

4 Vlak 1 – Prestasie Balkie
BALKIE – Vlakke Vlak 1 – Prestasie Balkie Vlak 2 – Silwer Balkie Vlak 3 – Goue Balkie en Erekleure Vlak 4 -Wit Balkie en Erekleure

5 Akademie Gr 4-7 Silwer Sertifikaat – Gemiddeld 70-74%
Goue Sertikikaat – Gemiddeld 75-79% Silwer Balkie – Gemiddeld 80-84% Goue Balkie en Erekleure – Gemiddeld 85-89% Top 3 Presteerders in Graad. Wit Balkie en Erekleure – Gemiddeld bo 90%

6 Vlak 1 – Prestasie Balkie
Netbal – 3de of 4de in Distrik Atletiek – Greater Springs deelname Rugby – Posisie 1-4 in Liga. Krieket – Ligawenners Landloop – Greater Springs deelname Tennis – Suikerbosrand Liga naaswenners Hokkie – Distrik Liga naaswenners Skaak – Springspan / Ligawenners

7 Vlak 2 – Silwer Balkie Netbal – Distrik naaswenners
Atletiek – D5 deelname Rugby – Semi- Finaal wenners Krieket – Blesbokspruit Liga wenners en Easterns kwarteindwenners Landloop – D5 deelname Tennis –Suikerbosrand Ligawenners Hokkie – Distrik Ligawenners en Easterns Uitspele Skaak – D5 deelname

8 Vlak 3 – Goue Balkie en Erekleure
Netbal – Distrik wenners Atletiek – Gauteng deelname Rugby – Valke naaswenners Krieket – Easterns Nasswenners Landloop – Gauteng deelname Tennis – Suikerbosrand Kampioenskap wenners Hokkie – Easterns naaswenners Skaak – Gauteng deelname

9 Vlak 4 – Wit Balkie en Erekleure
Netbal – Ekurhuleni wenners Atletiek – SA deelname Rugby – Valke wenners Krieket – Eastern Wenners Landloop – S.A deelname Tennis – S.A deelname Hokkie – Easterns Wenners Skaak – S.A deelname

10 Kultuur Prestasie Balkie – 20 – 49 Silwer Balkie – 50 – 99
Goue Balkie /Erekleure – 100 – 199 Wit Balkie/ Erekleure – 200 en meer punte NB: Alle Kunsvereningings se toekennings word erken , skriftelike bewyse moet ingehandig word.

11 Kultuur Puntetoekenning
B - 2 Punte A - 4 Punte A+ - 6 Punte A Punte A Punte Afdeling/ Item / Trofee – 12 Punte ATKV – Skoolspan – Interne uitdunne -20 Punte ATKV – Rondte 1 – 30 Punte ATKV – Provinsiale span – 40 Punte ATKV – SA deelname/ span – 50 Punte

12 Aktiwiteite buite skool verband
Prestasie vereistes-

13 Wit Balkie en Erekleure – Vlak 4
Sport Goue Balkie – Vlak 3 Provinsiale span en SA deelname. Wit Balkie en Erekleure – Vlak 4 SA Kleure/ Span Vereiste- Amptelike skriftelike bewyse vanaf Organisasie moet ingehandig word.

14 Leierskap – Kriteria

15 Kriteria Punt Akademie 60 Dissipline 10 Buite-kurrikulêre aktiwiteite- Skoolverband 30 Projekte Akademiese personeel stemme 2 punte per stem Hoofleiers stemme deur personeel 5 punte per stem


Download ppt "Prestasie - aand."

Similar presentations


Ads by Google