Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.

Similar presentations


Presentation on theme: "Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel."— Presentation transcript:

1

2 Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.

3 Kolossense 3 Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.

4 Kolossense 3 Daarom moet julle die aardse dinge doodmaak wat nog deel van julle lewe is: onsedelikheid, onreinheid, wellus, slegte begeertes, en gierigheid, wat afgodery is. Deur sulke dinge kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is. Vroeër het julle ook aan dié dinge meegedoen toe julle nog daarin gelewe het.

5 Kolossense 3 Maar nou moet julle al hierdie dinge laat staan: woede, haat, nyd en gevloek… moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God.

6

7 ”We are and remain such creeping Christians, because we look at ourselves and not at Christ… we mourn over the defilement to ourselves, and the shame of it before our friends, children, or servants instead of hastening to make due confession and amends to our fellow, and then, - George McDonald

8 forgetting our paltry self with its well-earned disgrace, lift up our eyes to the glory which alone will quicken the true man in us, and kill the peddling creature we so wrongly call our self.” - George McDonald

9 1. Jy is wat jy kan doen.

10 1. Jy is wat jy kan doen. 2. Jy is wat ander oor jou sê.

11 1. Jy is wat jy kan doen. 2. Jy is wat ander oor jou sê. 3. Jy is wat jy besit.

12 Efesiërs 6 “Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.

13 Efesiërs 6 Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Bly dan op julle pos, toegerus met die…”

14 Efesiërs 6 Vers 11: op julle pos kan bly Vers 13: weerstand kan bied Vers 13: nog op julle pos kan bly staan Vers 14: bly dan op julle pos

15 1. Jy is God se geliefde kind.

16 Jy is God se geliefde kind.
Staan vas in die kerk. (Community)

17 Jy is God se geliefde kind.
Staan vas in die kerk. (Community) Staan vas in die Gees.

18 Galasiërs 5 Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hulle sondige natuur met al sy hartstogte en begeertes gekruisig. Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.

19 “If the way we get people to buy something we want succeeds and they buy it, we don’t notice that the way was a lie (propaganda). If we get someone to do something that benefits society, we don’t notice that the way is manipulative and depersonalising. The evil of the way is concealed in the benefits of the achieved goal.” - Eugene Peterson

20 Veg of Vlug Veg: Raak militant, veroordelend, jy’s in of uit, negatiewe spiritualiteit Vlug: Isoleer jouself, neem nie deel, bly stil, passief

21 Goeie Stryd Vertrekpunt: Identiteit in Christus
Optrede en oortuigings deur die Gees verander Verwelkom die vreemdeling Inkarnasie van Christus in ons (Opgewek) Stry die stryd, dit laat ons groei

22 Efesiërs 6 Be prepared. You’re up against far more than you can handle on your own. Take all the help you can get, every weapon God has issued, so that when it’s all over but the shouting you’ll still be on your feet. Truth, righteousness, peace, faith, and salvation are more than words. Learn how to apply them.

23 Efesiërs 6 God’s Word is an indispensable weapon. In the same way, prayer is essential in this ongoing warfare. Pray hard and long. Pray for your brothers and sisters. Keep your eyes open. Keep each other’s spirits up so that no one falls behind or drops out.

24 Waar is die plek/verhouding waar ek:
Hoe kan dit anders lyk? Veg: Wat is agter jou geveg? Vlug: Waar is jy passief?

25 Gewoontes wat my help anders kyk
Joernaal: skryf elke oggend – gebed Examen: reflekteer elke aand oor jou dag/verhoudings Praat: vertroueling & God

26

27


Download ppt "Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel."

Similar presentations


Ads by Google