Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byChristiaan Frederik Abbink Modified over 5 years ago
2
Rondom my Dawie de Jager
3
Skakel na liedjie “Rondom my”
Dawie de Jager 1 Ek wil my tyd vat hierdie keer 2 ek moet my tyd vat hierdie keer 3 want die haastigheid in my 4 het my al veels te veel keer 5 ondergekry 6 my ondergekry. 7 Ek wil my tyd vat hierdie keer 8 ek moet my tyd vat hierdie keer. 9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. 10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla 11 dinge wat jou terughou. 12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. 13 Kom wees net jy, kom wees net jy. 14 As jy wil tyd vat hierdie keer 15 kom vat ʼn rukkie hier by my 16 As jy tyd wil vat 17 kom wees hier rondom my 18 kom wees hier rondom my 19 net as jy wil... 20 net as jy wil. Skakel na liedjie “Rondom my”
4
With me Dawie de Jager 1 I want to take my time this time
2 I must take my time this time 3 because the haste in me 4 has already far too many times 5 got me down 6 got me down. 7 I want to take this time 8 I must take my time this time 9 I see the blues in you through the little in your eyes. 10 I know there are things that still bother you 11 things that hold you back. 12 Come show me who you are and who you’d like to be. 13 Come and be just you, come be just you. 14 If you want to take time this time 15 come take a moment here by me 16 if you want to take time 17 come and be with me 19 only if you want to ... 20 only if you want to.
5
Alleeenplasing van ondergekry word beklemtoon (got the better of him)
Persoonlik, want dit is die ek-spreker Daar was vorige verhoudings/kere tussen die geliefdes 1. Ek wil my tyd vat hierdie keer 2. Ek moet my tyd vat hierdie keer 3. want die haastigheid in my 4. het my al veels te veel keer 5. ondergekry 6. my ondergekry moet: Die spreker besef dringendheid daarvan om sy tyd te neem. Die spreker gee ‘n rede waarom hy tyd moet neem. ee-assonansie: much too often and head over heels. herhalingstegniek Alleeenplasing van ondergekry word beklemtoon (got the better of him) In die titel is dit duidelik dat die spreker sy geliefde altyd naby hom wil hê
6
Denotief – Geliefde se oë is blou;
Refrein : herhaling beklemtoon spreker se voorneme om sy tyd hierdie keer te neem. Denotief – Geliefde se oë is blou; konnotief – geliefde is ook bekommerd oor verhouding. 7. Ek wil my tyd vat hierdie keer 8. Ek moet my tyd vat hierdie keer. 9. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë 10. Ek weet dar is dinge wat jou ook nog pla 11. dinge wat jou terughou 12. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. Kom wees net jy, kom wes net jy. metafoor Hierdie dinge weerhou die geliefde om voort te gaan met die verhouding. Die spreker nooi sy geliefde uit om net haarself te wees. Wat kan alles in jou verhouding pla? Dit kan jaloesie, ontrouheid, aggressie, agtergrond, manière en gewoontes ensovoorts wees.
7
14. As jy wil tyd vat hierdie keer
Die geliefde moet besluit of sy nog wil dink oor die verhouding Die spreker wil hê die gliefde moet steeds naby hom wees terwyl sy tyd nodig het om na te dink oor hul verhouding. As jy wil tyd vat hierdie keer 15. kom vat ‘n rukkie hier by my 16. As jy tyd wil vat 17. kom wees hier rondom my 18. kom wees hier rondom my 19. net as jy wil … 20. net as jy wil Die titel word weer hier duidelik. Ellips: die geliefde moet besluit oor voortbestaan van hulle verhouding Paarrym dui op die verhouding tussen die paartjie. Progressie is duidelik in hierdie gedig, want die spreker verklaar sy liefde aan die einde.
8
Titel Rondom my verwys daarna dat die spreker die geliefde naby hom wil hê, maar terselfdertyd besef hy dat sy tyd gegun moet word in die verhouding. Tema In hierdie liefdesgedig wat ook ʼn liriek kan wees, gaan dit daaroor dat die twee geliefdes die verhouding rustig en stadiger moet benader aangesien die spreker in die verlede haastig was en daarom het sy verhouding nie geslaag nie.
9
vrae & antwoorde
10
Kies die regte woord: In hierdie gedig word ’n derdepersoon spreker/ek-spreker aangetref.
1.1
11
In hierdie gedig word baie sinsnedes herhaal. Die funksie hiervan is:
die spreker herinner homself/haarself dat hy/sy hierdie keer nie te veel druk op die verhouding moet plaas nie. 2
12
Hoe weet die leser dat die spreker voorheen verlief was
Hoe weet die leser dat die spreker voorheen verlief was? Motiveer jou antwoord. Die haastigheid in hom het hom al veels te veel keer ondergekry. (versreëls 3 tot 5) “hierdie keer” 3
13
Hoe weet die leser dat die spreker swaar gekry het na ‘n mislukte verhouding?.
Die haastigheid het hom ondergekry (versreël 5 en 6). 4
14
Hierdie gedig is deur Dawie de Jager gesing toe hy deel van die musiekgroep Klopjag was. Noem drie kenmerke van ‘n liriek. Die ek-spreker skryf vanuit sy/haar perspektief; ‘n liriek is klankryk, want dit word gesing; ritme en herhaling (refrein) bind die liriek tot ‘n eenheid; dit is gevoelvol. 5
15
6 Bespreek die rymskema van die refrein.
paarrym, want dit dui op die liefdesverhouding tussen die paartjie 6
16
7 Die eerste strofe bestaan uit een sin. Hoe weet jy dit?
Die strofe begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt. 7
17
8 Dui die progressie in hierdie gedig aan.
Aan die begin van die gedig verduidelik die spreker waarom die verhouding nie in die verlede gewerk het nie. Aan die einde van die gedig verklaar die spreker sy liefde teenoor sy geliefde. 8
18
Wat dink jy is hierdie spreker se fout wat hy herhaaldelik maak as hy verlief raak op iemand?
Hy is te ernstig; hy is te haastig. Hy wil hê die verhouding moet te vinnig vorder. 9
19
10 Waarom stem jy saam dat die tema van hierdie gedig universeel is?.
Liefde is universeel en baie verliefde mense wil hê dat ‘n verhouding te vinnig moet ontwikkel. 10
20
Wat is die konnotatiewe en denotatiewe betekenis van blou in versreël 9?
Konnotatief: Sy geliefde is hartseer (het die blues) Denotatief: Sy geliefde se oë is blou. 11
21
12 Kies die korrekte antwoord:
Die funksie van die ellips in versreël 19 is om die geliefde tyd te gee om na te dink oor die verhouding / om te besef dat sy verkeerd was. na te dink oor die verhouding 12
22
Watter dinge (versreël 11), dink jy, kan die geliefde terughou in die
verhouding? Hulle ken mekaar dalk nie goed genoeg nie; hy verwag te veel van die verhouding / van sy geliefde Hy is te ernstig oor die verhouding. Ander dinge wat hul pla, byvoorbeeld: jaloesie, aggressie, ontrouheid. 13
23
Watter woorde in strofe 2 dui daarop dat die spreker sy geliefde aanvaar
net soos wat sy is? “Kom wees net jy,” 14
24
Hoe word versreëls 5 en 6 beklemtoon?.
alleenplasing en herhaling 15
25
Haal EEN woord aan wat daarop dui dat dit slegs die geliefde kan wees wat kan bepaal of die verhouding sal kan voortgaan. “net” 16
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.