Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

TYE - tenses.

Similar presentations


Presentation on theme: "TYE - tenses."— Presentation transcript:

1 TYE - tenses

2 3 tenses in Afrikaans Verlede tyd: Die man het ‘n lied gesing.
Teenwoordige tyd: Die vrou kook die kos. Toekomende tyd: Die seun sal die bal skop.

3 Teenwoordige tyd: Ek het ‘n nuwe fiets. Verlede tyd: Ek het
gehad. Toekomende tyd: Ek sal ‘n nuwe fiets hê. Verlede tyd: Sam het ‘n hondjie gehad. f Teenwoordige tyd: Sam het ‘n hondjie. Toekomende tyd: Sam sal ‘n hondjie hê.

4 Ek is moeg. Verlede tyd: Ek was moeg. Toekomende tyd: Ek sal moeg
Teenwoordige tyd: Ek is moeg. Verlede tyd: Ek was moeg. Toekomende tyd: Ek sal moeg wees.

5 Teenw. tyd Verlede tyd kan kon Ek kan ver hardloop. Ek kon ver hardloop. wil wou moes moet

6 Do NOT get a ge- in the past tense
Words starting with ge- be- her- ver- gesels betaal herhaal vergeet Do NOT get a ge- in the past tense Teenwoordige tyd: Hy vertel ‘n goeie storie. Hy het ‘n goeie storie vertel. Verlede tyd:

7 If there are 2 verbs in a sentence…
Verlede Tyd If there are 2 verbs in a sentence… Connected by ‘en’… and happening at the same time Add ‘het’ Move both verbs to end. Add ‘ge-’ ONLY to the 1st verb Die seun loop en eet sy roomys. Die seun het sy roomys geloop en eet.

8 Verlede tyd If there are 2 verbs in the sentence…
With NO conjunction between them… Add het… V1 goes before V2 at the end. V1 V2 Ek hoor die leeu buite brul. Ek het die leeu buite gehoor brul. v1 v2

9 Treat the sentence before and after the conjunction
If there is a conjunction in the sentence… Treat the sentence before and after the conjunction as 2 separate sentences. [Marius eet elke dag sy kos] want [hy is honger.] [Marius het elke dag sy kos geëet,] want [hy was honger.]


Download ppt "TYE - tenses."

Similar presentations


Ads by Google