Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123.

Similar presentations


Presentation on theme: "Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123."— Presentation transcript:

1 Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123

2 Leer met klanke. ‘a’ soos in appel. ‘b’ soos in bal. ‘d’ soos in donkie. ‘e’ soos in emmer ‘f’ soos in fiets ‘g’ soos in goud

3 ‘h’ soos in huis, ‘i’ soos in ink. (t-i-k) ‘j’ soos in jakkals. ‘k’ soos in kos. ‘l’ soos in lys. ‘m’ soos in muis. ‘n’ soos in niks. ‘o’ soos in os. (p-o-s) ‘p’ soos in pit.

4 ‘r’ soos in rot, ‘s’ soos in sak. ‘t’ soos in tak. ‘v’ soos in vis. ‘w’ soos in was. ‘x’ soos in x-straal. ‘y’ soos in ys. ‘z’ soos in zoeloe.

5 -u- b-u-s r-u-s b-u-k

6 Partykeer sê ons: ‘h’ soos in h-uis Ander kere kom twee klanke saam en klink soos die alfabet naam. Bv. ‘h’ + ‘a” sê “h” (Alfabet) ha-mer

7 “h” soos in hond, hardloop en huis. Die hond hardloop huis toe.

8 Leer die alfabet abcdefghijklmnopqrstuvwxyzabcdefghijklmnopqrstuvwxyz

9 “h” soos in hamer, haas en haan. Die haas en die haan soek die hamer.

10 haar en jaar Haar hande is vuil. Hierdie jaar word ek nege.

11 huis Dit is ‘n mooi huis. juis Beteken: op die oomblik Ek is juis daarmee besig.

12 Kyk vir hulle. hulle

13 julle Hy sê: “Julle moet in ‘n ry staan.” Julle moet asseblief in ‘n ry staan.

14 hy Hy sê: “Hy eet!” jy Dit was jy!

15 jou “Maak oop jou mond!” sê die tandarts. “Borsel jou tande elke dag.”

16 hou Hulle hou die boeke vas.

17  ja  jaar  Jaap Sê saggies: j j j j j j j

18  ja  jaar  Jaap Lees hardop: ja jaar Jaap

19  hand  ham  hoor Sê saggies: h h h h h h h

20  ham  haar  haas  hamer Lees hardop: ham haar haas hamer

21 Kom ons lees nou die woorde. hy hulle hou haar jy julle jou jaar


Download ppt "Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123."

Similar presentations


Ads by Google