Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byErik Higgins Modified over 9 years ago
2
Ontwikkel deur Info-Edu.
3
Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
4
Wat is Academix ? Leesspoed Leesspoed en begrip Oogspanwydte Oogspanwydte en oogfiksasie Woordbou Spelling Geheue Geheue en konsentrasie Academix is 'n rekenaarprogram wat die volgende aspekte inoefen:
5
Academix is beskikbaar as 'n laerskool- en/of hoërskoolprogram met lesse in: Afrikaans Engels TTTTuisgebruikers SSSSkole KKKKorporatiewe Instansies Academix kan gebruik word deur:
6
Unieke kenmerke van Academix Ingeboude evaluasie fasiliteit. Bou woordeskat en spelling Nege leestegnieke Oogbewegingsoefeninge vir effektiewe lees Opskerping van taalvaardigheid Gebruikersvriendelike program Woordsomme Onderwyser Onderwyser of ouer bly in beheer. Academix Academix is nie 'n geslote program nie - u kan self lesmateriaal (leeslesse, begripstoetse, spelling ens.) byvoeg. Verryk Verryk die sterk leerling en ondersteun die onderpresteerder. Gebaseer Gebaseer op die behoeftes van Suid - Afrikaanse lesers. Eie Eie keuse van lettertipes en groottes. Die Die Graad Een Een lettertipe word ook in die program ingesluit.
7
Hoe werk Academix ? Lees- of spelspoed. Keuse van die tipe oefening: Toets leesspoed Oogbewegingslees Fiksasielees met 3, 2 of 1 fiksasies Merklees met 3, 2 of 1 fiksasies Toepassingslees Flits woorde of Frase flits oefeninge Keuse van die les wat gelees wil word. Die ouer, onderwyser, of fasiliteerder kan sekere parameters beheer, OF die gebruiker kan toegelaat word om self keuses uit te oefen Parameters wat verstelbaar is deur die gebruiker is:
8
Lees- of Spelspoed n Leesspoed: u Leesspoed kan in alle soorte leesoefeninge verstel word, behalwe in die bepaling van leesspoed oefeninge. u Leesspoed word in woorde per minuut gemeet. u Leesspoed is nie afhanklik van die rekenaar se spoed nie. u Die program hou rekord van die leesspoed van elke voltooide oefening. u Leesspoed kan deur die gebruiker, ouer of fasiliteerder beheer word. n Flits- of Spelspoed. u Flitsspoed word in millisekondes gemeet. u Woorde of frases word vir die bepaalde tydperk op die skerm geflits. Die gebruiker moet dan die korrekte woord of frase intik vanaf die sleutelbord. u Verskillende soorte oefeninge word beïnvloed deur die flitsspoed, nl. flitswoorde en fraseflits oefeninge, asook die meeste van die speletjies. u Flitsoefeninge kan ook uitstekend as geheue- en konsentrasie oefeninge aangewend word.
9
Toets leesspoed n Hierdie oefening is die vertrekpunt in die program. u Hierdie oefening bepaal die pas waarteen die leser sy/haar oefeninge mee moet begin. u Wanneer die leser se vermoëns eers bepaal is, kan die leesspoed dienooreenkomstig aangepas word. u Die leser se leesvaardighede begin nou ontwikkel word deur die toepassing van verskillende leestegnieke. n Hierdie oefening is ook die laaste oefening in die program wat gedoen moet word. u Nadat 'n reeks oefeninge voltooi is, moet hierdie oefening weer gedoen word om die vordering van die leser te bepaal. u In die leerling modus van die program kan die resultate van leesoefeninge asook die begrip as grafieke deur die gebruiker besigtig word. u In die onderwysers modus kan die ouer/onderwyser na al die leerlinge se resultate gelyktydig kyk asook verslae hiervan uitdruk.
10
Oogbewegingslees
11
Fiksasielees met 3 fiksasies
12
Merklees met 1 fiksasie
13
Keuse van Leesoefening Die lesse van elke vlak word vertoon, waarvan die leser dan 'n les moet kies deur op die les te klik. Aan die linkerkant word verskillende oefeninge vertoon wat gedoen kan word in die Pret met Woorde afdeling.
14
Flitsoefening: ooreenkomste Die leerling moet op die middelste prentjie fokus en dan probeer om al 5 prentjies gelyktydig raak te sien. Die prentjie wat dieselfde as die middelste een is moet dan gekies word.
15
Flitsoefening: opeenvolging Die leerling moet die prentjies "Drag en Drop" na hulle regte plekke. Dit is die volgorde waarin hulle op die skerm geflits was.
16
Wat behels 'n les in Academix ? Daar is tussen 10 en 20 voorafopgestelde lesse op elke vlak. Elke les bestaan uit 'n leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, frases uit die leesstuk, 'n prentjie wat iets uit die les bevat, stimulusvrae oor die prentjie, asook verskillende speletjies wat met die les verband hou. Daar is ook sekere oefeninge wat onafhanklik van die les gedoen kan word. Enige van bg. kan deur die gebruiker self gewysig word. Die gebruiker kan self lesse byvoeg met inhoud op elkeen van bg. terreine. Eie lesse kan in enige taal bygevoeg word.
17
Academix bevat verskillende speletjies soos: Soek die woorde Woordbou speletjies Sinskonstruksie Woordpare Meervoude Verkleinwoorde Sinonieme Antonieme Oogopwarmingsoefeninge Geheue oefeninge Blokkiesraaisels Legkaarte
18
en nog speletjies …
19
Academix bevat 1500 woordsomme:
20
Privaat of Tuisgebruikers Ontwikkel die kind se leesvaardighede in die gemak u eie huis: Ontwikkel die kind se leesvaardighede in die gemak u eie huis: Verbeter leesspoed Verbeter leesspoed Verbeter begrip Verbeter begrip Ontwikkel spelling vaardighede Ontwikkel spelling vaardighede Geheue oefeninge Geheue oefeninge Woordbou oefeninge Woordbou oefeninge Inoefen van sinskonstruksies. Inoefen van sinskonstruksies. Opstel van eie toetse vir kinders terwyl ouers by die werk is. Opstel van eie toetse vir kinders terwyl ouers by die werk is. Die Academix "Engine" laat die gebruiker toe om self eie lesse by te voeg. Lesse kan ingetik word, of met 'n aftaster ingelees word en dan as "Text" formaat gestoor word. Lesse kan ook in Windows ge"Copy" en ge "Paste" word. Alle aspekte van die les, nl. leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, ens. kan op die manier self ingevoer word. Die Academix "Engine" laat die gebruiker toe om self eie lesse by te voeg. Lesse kan ingetik word, of met 'n aftaster ingelees word en dan as "Text" formaat gestoor word. Lesse kan ook in Windows ge"Copy" en ge "Paste" word. Alle aspekte van die les, nl. leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, ens. kan op die manier self ingevoer word. Met die kragtige "Engine" van Academix is dit moontlik om lesmateriaal oor enige vak in te sleutel. Die resultate van hierdie lesse kan later deur die ouer nagegaan word. Met die kragtige "Engine" van Academix is dit moontlik om lesmateriaal oor enige vak in te sleutel. Die resultate van hierdie lesse kan later deur die ouer nagegaan word. Selfs prentjies kan vir enige les ingevoer word. Selfs prentjies kan vir enige les ingevoer word. Lesse kan in enige taal bygevoeg word. Lesse kan in enige taal bygevoeg word.
21
Wysiging van Lesmateriaal Enige les in Academix kan baie maklik in die program self gewysig word. Wysiginge word in verskeie temas behandel soos hieronder aangedui.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.